No Image Caption

Stel asseblief ondersoek in

Mandy Rittmann
Besorgde Kate skryf:

Kan iemand asseblief ondersoek instel na die situasie by sommige Natis-kantore wat betref bestuurslisensies vir die jongmense. Hulle gaan vir hul lisensies en word vir onsinnige redes, talle kere, afgekeur. Hierdie spesifieke jongman het gegaan vir sy bestuurslisensie, en als het goed afgeloop, terwyl hy besig is om sy parallel-parkering te doen, sonder foute, het die betrokke beampte hom gestop en vertel dat sy motor (’n Jetta) te lank is, en dat hy weer moet terugkom maar met ’n kleiner motor.

Dit my liewe lesers het my heeltemal dronkgeslaan. Wat wil die beampte hê. . . miskien ’n lekker “bribe”? Ek voel hier is iets aan die gang wat beslis ’n ondersoek werd is. Kom joernaliste, hier is beslis ’n goeie storie! Bogenoemde voorval het by Rehoboth plaasgevind.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!