Suide-winter
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
Soos ’n dief het jy gekom
Koud verwaai voel soos ’n bokkom
Snerpend ja briesend bibber
Sneeu inni suide mooi en witter.
Ja-nee koud is ’n ysblok gevries
Bibber met sneeu en veeverlies
Stook daai kolestoof warm
Brousel stroop soet geniet ek darem.
Van Aus bo-op die berg
Tot Lüderitz teen die kaai
Sewe lae uit my kas klink erg
Dig aangeplak die yswind waai.
Suide-winter kom vroeg
Ja, koud is my moeg
Ys oppi teerpad en glad
Seepglad issi soutpad en nat.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie