Telecom se diens stel teleur
ANONIEM SKRYF:
Dis nou al ses maande en nog geen diens nie. Asb. kontak Telecom Namibia en vind uit die grief is al ses maande aan die gang. Ek wil dit onder die aandag bring dat Telecom ons in die donker gelos het onlangs toe hulle hul toring moes skuif. En ons nie daaroor ingelig is nie en basies los hulle ’n klomp boere sonder diens.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Network Media Hub (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie