Ter herinnering aan my seun
ANONIEM SKRYF:
Dié was ’n enkele steggie wat ek twee jaar gelede geplant het in die grond wat my seun vir my bewerk het vir ’n groentetuintjie. Ek het toe liewer die plantjie geplant. My seun het verlede jaar gesterf en ek onthou hom as ek hierna kyk.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie