Tribute to Moses Boois
JEREMIAS GOEIEMAN WRITES:
GRAPJAS VAN ǀǀKHŪTA!HOAS SLAAP LANGS DIE !HŪAMRIVIER
Moses, hoe kon jy?
Moke, how could you?
Swaer, kon jy nie uitstel vra?
Og, og, Moses, man. . .
Ek het jou belowe as ek van die Noorde terugkom sal ek vir jou besoek. Maar kyk wat maak jy? Jy dros!
MOSES DIE FAMILIEMAN
Jy was verskriklik lief vir jou kinders en alle familiekinders
Omeb vir alle kinders van ‖Khūta!hoas en omgewing
Jy was ’n vriend vir hulle
Ja, maar ’n rolmodel vir hulle ook.
MOSES DIE TRADISIONELE LEIER
’n Trotse ǀHaiǀkhaua Tradisionele Raad
Altyd advies vir Gaob Isaacks en sy raad gehad
Ek onthou jou vaarweltoespraak by Ou Raad Jacobs se diens
Jy, Moke was tog net die BESTE!
MOSES DIE PREDIKER
Dinamiese prediker sou ek sê
Dan sou jy sê “Nie ek nie, die Woord is dinamies”
Vibrant preacher, Moke, even if it was 12 o’clock at a vigil
Evangelis Boois, you were one out of million
Called, ordained, sanctified by the Lord
Moses, go rest next to your ancestors in ‖Khûtahoas graveyard
Next to your former tribesmen, like Lataeb, Tietieb, Jakob
Moses, only me knows how I feel
My uncle, my brother, my brother-in-law, my advisor, my friend, my wife’s ǀgamireb Moke, Seneneb (according to ‖Khûta!hoas boys), Tsaopereb (according to your age mates).
Go well, go well, go well
I’ll join you tomorrow
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie