No Image Caption

Uitspeel-QR

Mandy Rittmann
Ons ken nie meer mekaar se stories nie. Om te verstaan hoekom mense doen wat hulle doen, moet ons mekaar se stories ken. Ons hoef dit nie goed te keur nie, maar dalk kan ons verstaan. Dis die crux van Lizz Meiring se bekroonde solovertoning, Van die Rak af, wat Saterdag as deel van die FNB Windhoek Woordfees in Windhoek opgevoer word.

Skandeer die QR-kode vir Liz se geselsie oor die konsep van die "human library" en bespreek nou jou kaartjie by eticket.my.na

Kommentaar

Republikein 2024-12-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 33° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 31° Oshakati: 22° | 30° Ruacana: 21° | 29° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 18° | 26° Omaruru: 22° | 33° Windhoek: 21° | 29° Gobabis: 21° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 17° | 23° Rehoboth: 22° | 31° Mariental: 23° | 35° Keetmanshoop: 22° | 36° Aranos: 21° | 35° Lüderitz: 14° | 26° Ariamsvlei: 24° | 37° Oranjemund: 17° | 24° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 21° | 31° Lubumbashi: 17° | 29° Mbabane: 15° | 32° Maseru: 18° | 30° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 34° Windhoek: 21° | 29° Cape Town: 20° | 22° Durban: 20° | 30° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 21° | 31° Harare: 18° | 29° #REF! #REF!