Praat Saam Briewe
Praat Saam Briewe

Vadersdag

Mandy Rittmann
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:

Here. . . maak my ’n sterk man soos my pa

Op sy skoot aap ek hom na

’n Dogter se eerste liefde

’n Trotse seun se held

’n Man wat kan vasvat

Met hande sterk wat werk

Arms gesond wat liefdevol omhels

’n Sagte hart en goeie mens

’n Beurs vol liefde ek wens

Here. . . danke vir my pa

Sy geduld en omgee

Sy liefde deel hy mee

Altyd besig met bande smee

Geduld in sy hart

Liefdevol met ’n glimlag

Sterk gesmee uit God se woord

In sy hart is waar ek hoort

’n Mooi en geseënde Vadersdag, my pappa.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!