Praat Saam Briewe
Praat Saam Briewe

Verlore jagmes

Mandy Rittmann
CHRIS GROBLER SKRYF:

Ek benodig julle hulp asseblief. Ek het 5 Julie 2023 op die plaas Uitkyk 80 in die Okahandja-distrik gejag. Ek het vermoedelik op die middag van 5 Julie 2023 my MAC-jagmes op die D2170-pad, naby die afdraai van die D2169 verloor. Die mes is ’n erfstuk wat ek 26 jaar gelede by my oorlede vader geërf het. Ek sal bitter graag die mes wil terugvind.

Daar is ook ’n belonging vir die persoon wat die mes terugbring.

Indien gevind, kan die persoon vir Danie Swanepoel by +264 81 231 4505 kontak.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!