Vir Gerhard Mans
Totsiens Kaptein
Jou legende sal altyd met ons bly
Daai swenk op die regterkant wat jy so vervolmaak het
Die oorslaanaangee wat jy so meesterlik in punte omskep het
Nag ou grote
Jy was MANS-genoeg in hierdie game
Rus sag
– Johann Meuwesen
Dis so verskriklik tragies ... Baie sterkte aan sy vrou, kinders, familie en vriende. Mag ons Hemelse Vader julle toevou met Sy vrede en Liefde in hierdie donker tyd. – Elsie Fourie
Rugbyheld en vir baie 'n rolmodel. Sterkte aan die fam. – Sybil Titus
Ek was sy sentermaat op Laerskool Suiderhof. Hy het draaie om spelers en my gehardloop. Kon hom nooit vang nie. – Jack Smit
My rugby hero gewees as kind. – Theunis Berry
Alles net SO onwerklik hartseer. – Kokas Agostinho Viljoen
Gerhard was ‘n fantastiese baas en mens gewees. Innige simpatie aan die familie. – Yolande Engels de Lange
Gerhard was ‘n voorbeeld vir baie mense. Altyd nederig. Mag ons Hemelse Vader vir Saartjie en die kinders in sy arms toevou en vertroos. RIV Gerhard. – James Short
Hy was vir soveel die leiersfiguur in hul lewe. Ons land het ‘n rigtingwyser verloor, meegevoel vir die familie wat agterbly. – Rudolf Petrus van Wyk
Ai big guy, all the best to your family and Namibia! – Robert de Klerk
Wat ‘n hartseer dag. RIV Gerhard, jou bydrae tot rugby mag nooit vergeet word nie. Bja sterkte aan sy familie. Mag julle vertroosting vind. – Danie Strauss
We remember Mr Mans’s family from our Witvlei days – always helpful and respected in our community. My heartfelt condolences to the family on this heartrending, sad incident. – Oda von Marées
Ai, dis nou baie sad. Ons seuns was op dieselfde dag in dieselfde hospitaal gebore. My seun was 5,95 kg en sy seun was 4,90 kg. Og, ons was darem vreeslik bly en baie daarvan gepraat; saam rugby gespeel. Rus in Godsvrede my vriend. Vertroosting aan die famielie bid ek julle toe. – James Camm Snr
Rus sag my vriend. Hy het nie kleur geken nie en so is sy seun ook. Ons bid vir vertroosting vir die familie. – Ingrid Goeieman
Baie baie hartseer en so onverwags. ‘n Legende in alle kringe, ‘n mentor in als wat hy gedoen het, absoluut ‘n legend!!! Ons sal jou nooit vergeet. – Stefanus van der Merwe

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie