Vlieë plaag
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
O' Walvisbaai in ’n hinderlaag.
Pesterlensie! Vlieë plaag. . .
Orals oor, jou kokkedoor.
Vannag is my rus verstoor.
Erens ja erens is jy aan de broei.
Slaapkamer tot kantoor.
Nou moet ons roei en stoei.
Vandag gaan ek my moer verloor.
Waar kom dit vandaan.
Seker vanaf annerkant die asgate...
Of daar waar is die vrot.
Vlieë plaag! Huigenis ek ruik ’n rot.
Geen gesondheid.
Vlieë inni rondheid.
Vol vlieë inni baai.
Groette en arms swaai
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie