Welgedaan!
CLAUS SCHMIDT SKRYF:
Ek het my kinders se gradeplegtigheid by die Universiteit van Vrystaat in Bloemfontein bygewoon en ontmoet toe 'n mede-Namibier wat sy dotorsgraad daar verwerf het . Baie trots op hom. Venaune Hepute se tesis het gehandel oor die impak van klimaatverandering op die verbouing van voedsel en voer in die Kunenestreek en hoe besproeiing die antwoord vir die doodloop vir hierdie tradisionele boerdery kan wees.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie