whatsapp2018-03-120
whatsapp2018-03-120

WhatsApp 1 September 2022

Dani Booysen
NaTIS Otjiwarongo, het julle julle eie wette wat bo die land se wette verhewe is? Gewapende wagte by die ingang wat jou verplig om 'n masker te dra as jy die gebou binnegaan. NO MASK NO ENTRY. Dis 'n NaTIS-beleid sê julle? Jy sal buite bly staan in die wind en weer tot jy geroep word. Dan sit jy jou masker op en gaan in. Binne dra nie een van die personeel maskers nie. Die goed hang aan hulle ore as hulle ooit een op het. Maar nou moet jy jou masker afhaal want daar moet foto's geneem word. Waar jy jou ken neersit vir die oogtoets is dit nog warm van die vorige kliënt se liggaamshitte, want dit word nie ontsmet nie. Julle is belaglik verby. As julle dan Covid-regulasies wil toepas,.doen dit dan ordentlik. Is dit by die ander kantore ook so?

Who are these so called Councillors of City of Windhoek to do a motion of no confidence against the elected IPC Councillors? We, the residents of Windhoek have voted for them and we want them in the Management Committee as well. Who are you, Swapo, PDM and LPM to vote against the official elected IPC members? It just proves that you are as useless as all the previous people. No respect for the Windhoek residents and their decisions. Not to forget the no show at the public meeting. It just proofs that you all are as the others, just want to have power and earn extra money. And very scared that the IPC Councillors will find and publish more and more corrupt matters happening at the Municipality. We, the residents of Windhoek, are the actual persons in charge of the City of Windhoek and you only our servants.

Windhoekers kan nie bestuur nie. Glad nie! Hul weet nie jy sit jou flikker eers aan as jy die sirkel verlaat nie. Hul stop nie by stopstrate nie, maar stop in die middel van nêrens om 1 voertuig kans te gee om in te glip. Niks bekommernis of aankomende verkeer dieselfde denkbeeldige stopteken gaan sien nie. Ook nie of die stopper sien hoe lank hy/sy nou die verkeer aan weerskante ophou nie. Verstand is maar min deesdae, wonder ook nou of dit newe-effekte van Covid-spuite is?

Die enigste rede hoekom 'n besoeker die restaurant by de Onafhanklikheidsmuseum besoek, is weens die pragtige uitsig oor Windhoek. Hul enigste kans is om te probeer kapitaal uit die voordeel te skep. Is maar hartseer.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!