WhatsApp 10 Maart 2022
Die sogenaamde Trusted Travel System is 'n totale gemors! Die red tape is te gekompliseerd vir die normale reisiger, wat nog te sê vir senior burgers. Tegnologiese hulp is ook nie altyd beskikbaar nie. Hou dit asb. eenvoudig. 'n Bewysboekie van inentings en 'n toetsuitslag met 'n stempel van die lab op is tog meer as voldoende? Waarom het ons dan vir ure in inentingsrye gestaan as ons nou nog verder moet sukkel om te reis?
Vra maar net: Koerant 9 Maart, N$18 miljoen opsy vir Kutako-gedenkterrein. Wat van ons pensioenarisse met $1,300? Petrolpryse verhoog; water en ligte, kospryse en Covid-19-toetse N$700. Maak hierdie verhogings die korupsiebakke weer vinniger vol? Alles op met N$10 per artikel. Waar en hoe word ons pensioenarissse gelaat? - Namib Roos

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie