whatsapp2018-03-120
whatsapp2018-03-120

WhatsApp 12 Augustus 2022

Dani Booysen
Na aanleiding van die berig oor die persoon wat die rower in die Eros gebied doodgeskiet het en sodoende homself en sy gesin verdedig het: Hoekom word ek wat 'n fietsryer is en al die paaie om Windhoek gebruik vir my sport se aansoek vir my wapenlisensie nie goedgekeur nie? My rede, "selfverdeging", is blykbaar nie aanvaarbaar nie. Kan daar 'n ander meer aanvaarbare rede dalk wees vir die weledele heer wat die lisensies moet goedkeur? Blykbaar werk hy ook net Vrydae ...

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!