No Image Caption

WhatsApp 12 Mei 2022

Mr. Joos Steyn van Hentiesbaai, die verlede lê +20 jaar terug, tog faal ons nasie mekaar daagliks omdat juis hierdie verlede nog steeds ’n ‘makabere dans’ uitoefen met die resultate van pyn, droefheid en ongekende woede! Ons dade spreek van n verlede wat heers! Die verlede moet in ons harte sterf. Spreuke 4:23: "Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe." As ons lief is vir onsself sal ons doen aan ander wat ons aan onsself gedoen wil hê. Laat ons almal ons harte ondersoek en ’n eed aan onsself aflê om onvoorwaardelik lief te hê. . . Ons noem onsself immers kinders van God.

Shelldou Daries se ma, jou seun se storie het my ongelooflik aangegryp. Ek bid en glo in die naam van Jesus Christus dat hy volkome sal herstel. Daar is wonderbare krag in Sy heilige naam. Bid en glo saam met my. Amen.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!