WhatsApp 14 Maart 2022
Hopenlik bly president Geingob by sy mening om buite stemming te bly wat die Oekraïne-konflik betref. Ons het niks daarmee te doen nie. Mnr. Smit en ander moet liewer eers die geskiedenis vanaf 1991, na die val van kommunisme bestudeer. En ook wat in die Oekraïne self vanaf 2014 gebeur het.
City Police please do early morning patrol on Visarend Street, early morning from 6h00 on thieves are coming out of the bushes to rob people of their bags and phones and threaten you with pangas. A lady was robbed 9/3 there. It is very dangerous. They could have hurt her. Please do something! From a concerned W'hoeker.
Vra net - ek wil graag weet hoekom is die stadion in so 'n septiese toestand. Geen mens kan die toilette gebruik nie. Mens sal geslagsiektes optel. En dis laerskoolkinders wat dit moet gebruik. Die pawiljoene ook baie sleg. Als het verval. - Tanni Kalimaro

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie