WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp 16 Augustus 2024

Ek wil net graag ’n versoek rig aan die saakmakende of verantwoordelike persoon, of persone. Kombat. . . Genade, kan daar nie groot asseblief iets aan gedoen word wat betref die gedurige brandstekery van die huisafval en tuinafval nie. Afgesien van die wolke stof wat oor die vroeëre tuindorpie hang, is dit nog wolke plastiek- en allerhande brand reuke wat regtig nie goed kan wees vir menslike gesondheid nie. – Meisie du Plessis

Lyk my die ministerie is die oorsaak van ons swak education uitslae. Petrus Ndeulita is my hero, want hy wou net ’n leerling dissiplineer om ’n beter persoon te word in die toekoms, nou is hy geskors. Sonder lyfstraf weet die kinders later nie eens meer wat is reg of verkeerd nie, soos baie van vandag se volwasse ouers ook. Dankie wyle Fanie van Zyl vir die baie wysheid wat jy in ons geslaan het. Die baie pakslae verstaan en waardeer ek vandag eers. – RW7

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 21° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 20° | 30° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 25° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 20° | 34° Lubumbashi: 18° | 33° Mbabane: 16° | 31° Maseru: 14° | 30° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 19° | 32° Maputo: 19° | 33° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 27° Johannesburg: 16° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 19° | 29° Harare: 16° | 26° #REF! #REF!