WhatsApp 16 Junie 2022

Dani Booysen
5 taakmagmanne omdat iemand in Walvisbaai te veel budgies en parkiete aanhou, maar so loop veediewe vry. 30 budgies in ‘n hok nou groot kriminele saak volgens hulle. Hiervoor kan hulle die taakmag inspan, maar 11 rhinos in ‘n maand gekry.

Vanaf 1995/1996 was op die grafte plaatjies met geliefdes se name, ‘n foto van ‘n pa, eggenoot en geliefde. Nou is daar niks. Gesteel, gevat, gebreek vir ‘n paar sente by die skrootwerf. Hartseer, ek wens ek kon die naasbestaandes in kennis stel.

Chinese kompleks oorkant College of the Arts en Sanlam. Al vir weke staan die vullis so. Dis totaal onaanvaarbaar. City of Windhoek, dis 'n absolute skande!!! Julle sit net en is vrekdood daar in julle kantore. Sies man!!!

Veels geluk Narrabos se mense. Narraville, die woonbuurt te Walvisbaai, is geproklameer op die 15de Junie 1962. Was gister 60 jaar oud. - Mogamat Salie Saban

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!