No Image Caption

WhatsApp 16 Maart 2022

Mense wat met die Itas system werk, ek verstaan nie hoe kan mense tax skuld as hulle elke maand tax betaal en as hulle die pienk vorms submit nie. Dan skuld hulle glo tax maar elke maand word 4 000 rand se tax by jou salaris afgetrek. Die ou manier van tax inhandig het maar net beter gewerk.

Geagte Redakteur

Oorweeg dit asseblief dringend om ’n rubriek te begin waar jul koerant sy lesers inlig en opvoed oor die Namibiese Grondwet.

Daar kan daagliks ’n klein opsomming en interpretasie gedoen word van elke artikel van begin tot einde, een per dag. Namibiërs is nog onkundig oor hul regte, vryhede en verantwoordelikhede en waar en hoe die konstitusie in Namibiese wette en beleide inpas.

Hoe klink dit vir u?

Bennie Bobejé

[Wat dink ander lesers?]

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!