No Image Caption

WhatsApp 2 Augustus 2022

Dani Booysen
Die klip kop van Karibib

Die bemarking van toerisme is 'n alternatiewe manier om 'n bestaan te maak uit die natuurlike, landelike omgewing. Toerisme het die vierde grootste inkomsteverdiener in Namibië geword en het duisende werksgeleenthede geskep. Dit het die potensiaal om in die meeste streke te ontwilkkel, met die gevolg dat die inwoners van die gebiede wat toeriste besoek voordeel sal trek in terme van beter lewenstandaarde.

Toerisme is egter van die omgewing afhanklik.

Dit is daarom noodsaaklik om vir die natuurlike omgewing te sorg as mense voordeel daaruit wil trek. Hiermee in gedagte, het die ministerie van toerisme 'n gemeenskapsgebaseerde toerismebeleid saamgestel.

- Hoofman Lazarus Kangombe

Petrol en krag: Die goewerment moet rêrig na die petrol- en kragpryse kyk. Mens kan nie so baie betaal nie. SA se petrol daal hierdie week. Met R6,00! So copy en paste maar dit ook. In Namibia kry jy vir 'n 300,00 net 139 units? Dis mos nie reg nie. Waar gaan die 161 heen? Wie steek dit in die sakke? Lyk my ons moet ook gaan staak. Prices must fall, viva!! En die straatligte is nog steeds dood. 'n Vrou is voor my huis laas week aangeval en beroof, in 'n donker straat, City of Whk. Maak lig! Laat ons sien. Julle officers kan ook van 5 uur af in die strate patrolleer, julle werk mos skofte. Doen net iets! - W'dhoeker

This is a law enforcement suggestion from my side to prevent accidents caused by runaway trucks at Usakos.

1. Compulsory stop 20 km before descending.

2. Maximum speed limit of 40 km/h.

3. Barrier line enforcement for vehicles above 5 tonnes.

4. Sign boards - no overtaking, whether the truck is loaded or empty.

5. A fixed camera system that can be monitored in Usakos.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!