No Image Caption

WhatsApp 21 Februarie 2022

Die gru-ongeluk die 13de naby Otjiwarongo waarin die bakkie weggejaag het. . . Ons wil ­terugvoering hoor of die persoon wat blykbaar ses mense se dood veroorsaak het al aangekeer is. En al kruip hy hoe weg, jou gewete sal jou nie los nie. Wees ‘n man en gee jou oor aan die polisie!

Hoe kan ‘n kinderverkragter vrygelaat word en op straat beweeg? Hoe­ veilig is alle ­meisiekinders of vroue nou in ons land?

Kommentaar

Republikein 2025-04-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer