No Image Caption

WhatsApp 27 April 2022

Dani Booysen
Diewe: In Visarendstraat Khd., vroeg in die oggende is daar mans wat uit die bosse kom en mense beroof wat wag vir taxi's en kinders wat loop op pad skool toe. Kan City Police dalk patrolleer in die pad vanaf 6uur af? Ek het gehoor in Kornalynstraat word mense ook geroof. Hulle nader jou met pangas en knopkieries.wat doen jy so vroeg met 2-3 manne wat jou nader en jou beurs wil hê? Jy, ander moet werk en diewe kom vat net af? Asook in Kroonstraat by Khd-sokkerveld word mense en nabygeleë huise ook beroof deur die mense wat daar binne bly in tente. Wat doen die regering oor die mense? Hulle moet verskuif word asb. Ons hoor ook van vreeslike mishandeling van vroue in die kamp. Mense, dit is 'n vreeslike ding! Iets sal moet gedoen word en gou ook. - 'n Besorgde W'hoeker

CoW meterlesingsbesoeke. Hul sit met 'n hele afdeling van ons bouplanne. Doen jul eie huiswerk. Trek die planne, tel die kamers. Ek het nie toegelaat om die huis te betree. Privacy stipulations. Privaat eiendom is privaat. CoW het bou-afdeling wat kamers kan tel van die plan af. U het nie nodig om ja te sê. Staan op jou regte.

Ek het laat laasjaar 'n windscreen op my bakkie vervang en Wessie Strauss en span het my vinnig en baie vriendelik gehelp en die koffie was fantasties. En ek kry toe 'n chip op die windskerm vroeg in die maand en wragtig het ek onthou ek het 'n chip repair voucher gekry by hulle en weereens het ek goie en flinke diens ontvang en ek kon toe 'n N$350 spaar. So PG Windscreens kyk ook na hulle kliënte. Ek glo in PG Glass/Windscreens. Hou so aan.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!