whatsapp2018-03-120
whatsapp2018-03-120

WhatsApp 27 Junie 2022

Dani Booysen
Staatsamptenare wat verhoging will kry, wees dankbaar dat julle die laaste twee jaar julle volle salaris gekry het. In die private sektor is mense afgedank, daar sit nou nog mense sonder werk en sonder inkomste. Shiimi moet liewerste die maandelikse pensioen vir die ou mense verhoog. Hoeveel ou mense versorg ook nog hulle kinders en kleinkinders, aangesien klomp van hulle te lui is om te gaan werk. Staatsamptenare in Namibië moet ophou kerm, hulle kry goeie salaris, en al die perks, gaan kyk wat kos medical aid in die privaat sektor. En hulle werk hulle ook nie dood nie!

Dr. Chris Brown, kry NCE miskien bietjie geldjies dat doktor die fosfaatmynbou so ondersteun? Nêrens anders in die wêreld word dit toegelaat, en so ver as wat dit bekend is, is doktor nie 'n marinebioloog. Laat Australië dit by hulle kus toelaat en eksperimenteer.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!