whatsapp2018-03-120
whatsapp2018-03-120

WhatsApp 27 September 2022

Dani Booysen
Vrydag se voorblad, "Keerwal vir waterpryse". Ons bly in 'n woestynland. Almal moet betaal. Die wat nie betaal nie gaan net daarmee mors.

Wil graag iets sê oor gister [Donderdag 22 September 2022] se berig omtrent Transnamib en wat die minister van vervoer en werke sê, en ek haal aan. "Namibiers het 'n regmatige verwagting op openbare spoorvervoerdienste". Korrek ja, maar dan sê hy: "aangesien hulle belasting betaal en gehelp het om 'n spoornetwerk te vestig". Mnr. Mutorwa, jy is duidelik nie op hoogte en ek weet ook nie waar jy was. Destyds het die SAV alles, en ek meen alles, verniet aan Namibië gegee en die NVK is gestig met mnr. S. Brink aan die stuur; later oorgemeem deur mnr. F. Uys, en die bedryf was suksesvol en windsgewend. Waar is TransNamib nou en hoekom? Kry jou feite reg mnr. Mutorwa.

Noise pollution in Olympia has been complained about a lot in recent times. It has recently became apparent that one of the guilty establishments has never been registered and has been trading illegally for more than four years. What about the required, yearly renewable, health and liquor licenses issued by City of Windhoek? There is also a very big possibility that the establishment has been trading from a property belonging the City of Windhoek. Why are there no consequences for this establishment for breaking the city laws? It would be great if the responsible persons dealing with these issues at the CoW would respond.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!