No Image Caption

WhatsApp 7 September 2023

Sanet Pearson
Hoe is dit enigsins moontlik dat ’n kind van vyf ’n maatskappy kan besit terwyl dieselfde kind nie volgens ons wetgewing krimineel vervolg kan word nie? Hoe is dit moontlik dat ’n tenderaar wat aanvanklik nie oorweeg is en uitgeskakel was die tender gekry het? Hoe is dit moontlik dat iemand wat ongeregistreerde medisyne aan die ministerie van gesondheid gelewer het nog enigsins toegelaat word on weer te tender? Ek ruik ’n groot vet dooie rot en miljoene in “kickbacks”. As Shangula so bekommerd is oor die “gesondheid en lewens van die publiek” sal hy mos iets doen aan sulke skreiende onreëlmatighede of hoe?

Dag julle, daar is gerugte dat Mrs Monica Gaingos (sic) ’n invest program het. As jy N$1 000 invest, kan jy N$10 000 ná drie dae kry. Is dit waar of onwaar? Dis op FB te siene. Mag ons of die land tog hoor.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!