WhatsApp 9 Augustus 2022
Frustrasie: Wat het van orde geword in Rehoboth!? Ek was gister beskuldig van 'n bussiedrywer dat ek sy mense oplaai. Dit skep wanorde by diensstasies met mense wat oral rondstaan en op soek is na 'n lift. Ek het niemand geroep en 'n lift aangebied en dit het amper in 'n groot rusie ontaard toe van die mense by my saamrygeleentheid kom vra. Kan Rehoboth dorpsrsaad asb. kyk na kontrolepunte vir bussie-eienaars/-drywers om hul mense op en af te laai en nie by diensstasies nie. - J.M Strauss
In Republukein, Woensdag 3 Aug. 2022. Ja, ons geld by MTC raak weg. Ek het vir my seun 2 weke gelede $150 gelaai, binne 24 uur alles spoorloos. Vir my man 3 Aug. $150 gelaai, vanoggend Saterdag alles weg. Ons het Wifi en Aweh. Ons sit mobile data af voor ons laai. Myne het al vele kere weggeraak. Mense in Gobabis ook. Wat gaan aan? Is dit n nuwe manier van privatisering? - Pensioenaris
Inderdaad besorgde leser. Iets ruik soos rot by MTC. SuperAweh hou nie drie dae, dan moet jy weer koop.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie