whatsapp2018-03-120
whatsapp2018-03-120

WhatsApp 9 Junie 2022

Dani Booysen
Dit was ‘n welkome verligting toe daar met Selco, ‘n wurgende derdeparty-kragverspreider op Keetmanshoop, weggedoen is, maar nou buit kleiner verskaffers inwoners opportunisties uit, want hul tariewe verskil van mekaar en met dié van die nasionale kragbeheerraad, alhoewel hulle almal eenhede van dieselfde verskaffer bekom.

Die munisipaliteit van Keetmanshoop, NamPower en nasionale elektrisiteitbeheerliggaam moet hierdie verarmende kapitalisering, in ‘n reeds sukkelende ekonomie, ondersoek, stopsit en kragtariewe deur die bank standaardiseer. Inwoners is niemand se kontantkoei nie. Almal kry ewe swaar. Almal wil lewe. Leef en laat leef. - Rooi Olifant

Ek hou duim vas dat Christine Mboma, Beatrice Masilingi en Henk Botha die huidige situasie kan uitstryk. . . Dit was ‘n welkome verligting toe daar met Selco, ‘n wurgende derdeparty-kragverspreider op Keetmanshoop, weggedoen is, maar nou buit kleiner verskaffers inwoners opportunisties uit, want hul tariewe verskil van mekaar en met dié van die nasionale kragbeheerraad, alhoewel hulle almal eenhede van dieselfde verskaffer bekom.

Die munisipaliteit van Keetmanshoop, NamPower en nasionale elektrisiteitbeheerliggaam moet hierdie verarmende kapitalisering, in ‘n reeds sukkelende ekonomie, ondersoek, stopsit en kragtariewe deur die bank standaardiseer. Inwoners is niemand se kontantkoei nie. Almal kry ewe swaar. Almal wil lewe. Leef en laat leef. - Rooi Olifant

Ek hou duim vas dat Christine Mboma, Beatrice Masilingi en Henk Botha die huidige situasie kan uitstryk. . .

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!