whatsapp2018-03-120
whatsapp2018-03-120

WhatsApp 9 September 2022

Dani Booysen
Genoeg wetstoepassers. Die aftree en inhuldiging van die vorige en nuwe hoofde van die polisie het baie duidelik bewys daar's genoeg beamptes beskikbaar. Vir VIP- begeleiding is ook oorgenoeg beamptes en voertuie voorhande. Hul moet net ook in die belang van die publiek optree. Of is dit die "armoede" aan die senior offisiere wat die polisie in so 'n slegte lig stel?

Ons, inwoners van Olympia, is al doodmoeg van elke week en naweek se geraas van resraurante, pubs en klubs rondom ons. Het al soveel klagtes aan CP en CoW deurgegee, maar niks verander. Kan iemand dalk help om ons buurt stil te kry? Musiek kom van alle kante tot wel in die nag. En dan moet moeë mense opstaan vir nog 'n dag se werk. Dit kan nie so aangaan nie!

Jandré Dippenaar, as jou "niks onthou" jou beter laat voel, voel dan maar beter, maar onthou God weet wat gebeur het. Die wiel draai ou seun ...

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!