Praat Saam WhatsApp (002)
Praat Saam WhatsApp (002)

WhatsApp vir 1 Augustus 2023

Mandy Rittmann
Dis Saterdag die 29ste dag van Julie 2023, die tyd 07:34, ’n baie koue oggend hier op Groot-Aub. Drie groot “lorries” van CoW (City of Windhoek) kom ry, wat vir my voorkom soos ressies, met die grondpad teen ’n baie hoë spoed vir ’n vragmotor. Soek vroeg in die oggend ’n ongeluk wat kon gebly het. Neem kennis, ons ander maak ook gebruik van die pad, en daar is voetgangers en klein kinders en senior burgers ook. CoW roep jou drywers tot orde. Dié onverskillige soorte gedrag met voertuie is ’n algemene tendens op Groot-Aub na so baie mense hiernatoe gestroom het. Gaan speel op die Tony Rust-ressiesbaan of gaan Kayalami toe as jy voel jy is mans genoeg om met “karre” te speel. Ek hoop Groot-Aub polisie neem ook kennis hiervan.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!