whatsapp
whatsapp

Whatsapp vir 10 September 2024

Mandy Rittmann
’n Sekere councillor in die Rehoboth-dorpsraad bly ontevrede met alles en almal. Hou op politiek (sic), en werk saam met die ander councillors. U doen ons party Swapo meer skade as goed. Ek het respek vir die Mayor en die ander, hulle probeer ten minste en sit politiek bietjie terug. Onthou Swapo is nie baie gewild in Rehoboth nie en deur u negatiwiteit breek u ons naam verder af. Die mense se klaar Swapo wil nie vir Rehoboth ontwikkel nie te oordeel aan die gedrag van die Swapo Cllrs in die RTC. Ons Swapo in Rehoboth sal ’n brief skryf aan die SG. Gedra jou Comrade dit is verkiesingstyd.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!