whatsapp
whatsapp

Whatsapp vir 11 Junie 2024

Mandy Rittmann
NRU CEO, Mr John Heynes. I applaud you for the swift and stern manner in which the recent referee incident was dealt with. As a Namibian in SA , I avidly follow the developments of the NRU, and in particular the game back home. To my knowledge there has been a terrible biting incident during one of the matches last year. Formal complaints laid, but nothing has happened to date.

As 93% van die gasse opgevang word volgens die koerantberig. Met ander woorde die video wys 7% se gasse, hoe sou 100% se gasse nie gelyk het nie? Ek vra maar net? Een groot klug!

Die Verkiesingskommissie gaan nooit slaag nie. Dit het my 5 ure geneem in ’n lang ry om vir my stemkaart te registreer. Hier in Swakopmund is dit treurig. Met sekerlik net ses mense wie se registrasie per uur verwerk kan word, want daar is net een kopieermasjien vir die kaartjies. Nee magtig man, hulle moet beter doen.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!