Whatsapp vir 17 Mei 2024
Grootfontein is besig om in ’ totale gemors te verval. Foto's hierbo is in ’n woonbuurt geneem. Dit is by die munisipaliteit, meer as een keer, gerapporteer. Daar is ook gevra dat die gras op die vlaktes gesny moet word, skelms kruip daar weg. Strate is vol gate, mens weet nie meer waar moet jy ry nie. Die dorp is ernstig besig om agteruit te gaan.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie