WhatsApp vir 19 Augustus 2024
Lyk my die ministerie is die oorsaak van ons swak education uitslae. Petrus Ndeulita is my hero, want hy wou net ’n leerling dissiplineer om ’n beter persoon te word in die toekoms, nou is hy geskors. Sonder lyfstraf weet die kinders later nie eens meer wat is reg of verkeerd nie, soos baie van vandag se volwasse ouers ook. Dankie wyle Fanie van Zyl vir die baie wysheid wat jy in ons geslaan het. Die baie pakslae verstaan en waardeer ek vandag eers. – RW7
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie