whatsapp (002) Logo
whatsapp (002) Logo

WhatsApp vir 19 Januarie 2024

Mandy Rittmann
Gideon Vos, dankie vir jou brief, 19 Desember oor COP28. Al daai geld wat daar bestee/gemors word, kon soveel beter gebruik word. Maar vir die wêreld word gesê, ons is skuldig aan klimaatsverandering.

Die volksmoord-kwessie. Ek staan vir Duitsland en Israel. Hulle verdedig die onreg wat hulle aangedoen is deur aangeval te word. Hamas het begin. Palestina staan agter Hamas. Waar is die regverdigheid? Israel verleen hulp aan Palestina. Hamas moet stop. En ja, Suid-Afrika en Namibië moet begin in hulle eie geraamtevolle kaste kyk.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-01-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 31° Rundu: 19° | 36° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 16° | 34° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 15° | 30° Windhoek: 16° | 29° Gobabis: 20° | 35° Henties Bay: 17° | 20° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 20° Rehoboth: 18° | 33° Mariental: 20° | 35° Keetmanshoop: 17° | 34° Aranos: 20° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 16° | 34° Oranjemund: 13° | 23° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 21° | 28° Lubumbashi: 17° | 23° Mbabane: 15° | 18° Maseru: 12° | 29° Antananarivo: 18° | 26° Lilongwe: 20° | 24° Maputo: 19° | 27° Windhoek: 16° | 29° Cape Town: 16° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 18° | 29° Harare: 18° | 24° #REF! #REF!