Praat Saam WhatsApp (002)
Praat Saam WhatsApp (002)

Whatsapp vir 2 Junie 2023

Mandy Rittmann
Mense word wakker! Daar bestaan geen, “One Namibia One Nation”, dit was en is loutere snert! Dit wat tans in RSA waar die mees senior poste geoormerk word vir swart mense, volgens nuwe ANC-beleid en die andere in minimale persentasies ingedeel word, is geen verrassing nie. Hier in Namibië is dit al die norm, al die mees senior poste in die NDF, polisie, vloot, gevangenisdienste, regeringsdienste, direksies van instansies, alle saak makende instellings word kenmerk deur “One Nation” geen “One Namibia”. Hier en daar sal jy ander ingekleur sien, maar die res? Dié nuwe vondse; olie, gas, green hydrogen? One nation is blykbaar glo geoormerk om opleiding te ondergaan in die rigting. Geen gekleurd, Nama, Baster, Damara, Boesman, wit, Herero is blykbaar daar. Wat sê ons eie mense op die comrades-kantlyn? Van die uitsluiting van hul eie landgenote? Identity politics at our door steps! Welcome to Utopia!

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-04-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer