Whatsapp vir 20 Februarie 2025

Mandy Rittmann
Ek wens die morsjorse kan besef die skade wat hulle aan die ekosisteem aanrig, wanneer hulle hul gemors in ons riviere kom stort. Dit blok die watervloei en verstop waterkanale. Sulke mense is kriminele en het geen respek vir die natuur en hul medemens nie. Rapporteer hulle asseblief onmiddellik as jy hulle sien. Baie dankie aan die City of Windhoek wat dit kom skoonmaak.



* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Network Media Hub (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-02-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer