WhatsApp vir 20 September 2023
Be extra careful at the Windhoek train station these days. People using the car remote trick again to get access to your vehicle! Double check your car is 100% locked.
I’m slightly confused and worrisome about the two conflicting information relating to the nomination process and the actual coronation process underway within the Vaalgras Traditional Community.
Agra Namibia – Graag wil ons boere en plaasmense navrae doen oor jul pryse in die winkels. Dit is verskriklik erg hoe julle die pryse so laai en die boer se keel afsny met ’n stomp mes! Alles gaan op en so moet die boer net meer planne maak, meer raap en skraap om die plaas en die werkers te onderhou! Weekliks koop ons rantsoen/PPE/materiaal by Agra en stap nie onder N$6 000 daar uit nie. Hoekom kan julle nie asseblief sekere kliënte wat oor ’n sekere bedrag bestee/aankoop per maand of per jaar, in ’n aparte “price bracket” plaas om beter pryse te ontvang nie? So moet ons na almal kyk, die land voorsien van kos ensovoorts, maar daar word nie na ons gekyk nie! Byvoorbeeld, hoe kan Agra Okahandja duurder wees as Agra Otjiwarongo? Tog kry almal voorraad van Windhoek af? Dis nou nie op al die items nie, maar daar is gevalle wat mens ’n wenkbrou lig en wonder. Die land kry klaar swaar! Almal doen! Maar julle kan die boer se hand vat verseker. Ons bly lojaal aan Agra en kry altyd goeie diens, maar oukies. . . julle sal regtig ’n plan moet maak!

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie