Whatsapp vir 21 Februarie 2025
Ek het ’n probleem met Namibië. Ons mans, pappas, ons bly ook alleen met ons kinders soos vrouens. My vrou is nou twee jaar gelede dood en ek bly met my drie kinders; my dogter was ses jaar en nou is sy 11. Die seun nou 20 jaar en tweede dogter nou 18 . Ek het vanoggend op Damara-Nama-radio gehoor pastoor praat en sê dis net vrouens wat met kinders sukkel, maar daar is mans ook. Werk by Katutura-hospitaal in Windhoek. Kan die regering ook na ons kyk? Ons is nie so sleg nie, die Vader weet. Hulle kan my woonplek of huis kom besoek (adres verskaf).
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Network Media Hub (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie