No Image Caption

Whatsapp vir 21 Januarie 2025

Mandy Rittmann
Namibië. Hoekom word dagga nie hier ook gewettig nie. Dagga is oor hoeveel wêreldlande wettig, selfs in die grootste Afrikaland, Suid-Afrika, is dit wettig verklaar. Hoekom kloof Namibië so baie hare rondom dit. Ja, die gebruike van dagga verskil, die een like om die aap-twak te rook, maar 110% word gebruik as medikasie. Daar is nou al so baie bewys dat “dagga” vir baie siektes help. Baie Namibiërs ry Suid-Afrika toe om dit daar te kan gebruik teen, onder meer “kankerbehandelings en erge diabetiese siekte”. Terug na Namibië mag/kan hulle niks saambring nie, want jy word verseker gearresteer vir die besit van dagga en die tronkselle roep. Oor drie maande gaan die mense terug en kry weer behandeling, en so is baie Namibiërs se gesondheid te danke aan die gebruik van dagga wat verwerk is tot medikasie. Ek het ook nog nie gehoor dat die wettiging van dagga in SA tot groter probleme gelei het nie, nee liewer dat dit rustiger geraak en misdaad gedaal het. Kan die Namibiese regering nie weer na hierdie punt om “dagga in Namibië” te wettig kyk nie? Ondersoek ook die voordele en nie net die nadele nie, en asseblief as gevolg van die positiewe kant daarvan, dit ook hier te wettig. Eerste, die misdryf van dagga oor die grense is onmiddellik iets van die verlede. Tweedens baie Namibiërs kan van sekere siektes genees word.



* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Network Media Hub (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-02-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 19° | 30° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 19° | 27° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 32° Windhoek: 19° | 29° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 18° | 22° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 14:54, High tide: 08:30, Low Tide: 02:00, High tide: 21:12 Swakopmund: 18° | 18° Wind speed: 22km/h, Wind direction: SW, Low tide: 14:52, High tide: 08:28, Low Tide: 02:00, High tide: 21:10 Walvis Bay: 18° | 23° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 14:52, High tide: 08:27, Low Tide: 02:00, High tide: 21:09 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 21° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 23° | 34° Lüderitz: 17° | 32° Ariamsvlei: 22° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 21° | 35° Lubumbashi: 17° | 18° Mbabane: 19° | 25° Maseru: 16° | 23° Antananarivo: 18° | 22° Lilongwe: 17° | 28° Maputo: 23° | 34° Windhoek: 19° | 29° Cape Town: 17° | 23° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 16° | 30° #VALUE! #VALUE!