Whatsapp vir 21 Oktober 2024
Die probleem is ons “pedestrian crossings” gee nie die reg van weg aan die voetganger nie. Karre kraai koning op Namibië se strate. Jy moet vinnig oorsteek as jy wil heel aan die anderkant uitkom. Dit gaan oor ’n advertensie wat ons in die koerant gehad het. – Amy van Wyk
Ek wil graag vir Susette en Aletta hartlik bedank. Hulle twee is in beheer van die WeCare Foundation. Die twee doen uitstekende werk vir ons senior burgers van Seniorpark in Pionierspark. Baie dankie. – G3.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie