whatsapp (002) Logo
whatsapp (002) Logo

Whatsapp vir 22 Februarie 2024

Mandy Rittmann
Dis ’n “binnebandlose” buiteband! Dit kan nie buitebandloos wees nie! Ai tog, iemand het die klok hoor lui, maar het nie ’n idee waar die klepel hang nie!

Hoe is dit moontlik dat regeringsvoertuie gebruik word in gewapende roof. Soos nou by Grove Mall. Omdat daar nie meer streng kontrole by die government garage is nie, want elke 2de een ry ná ure en naweke met ’n GRN-voertuig. Dis ’n skande. . . GRN is nie trots verantwoordelik nie!

Vir aandag Teenkorrupsiekommissie, PBON, Ombudsman, almal betrokke vir die eerste en die laaste keer ons pleidooie oor Hardap Regional Council se Procurement Board en Evaluation Committee, van hoe tenders geallokeer word, is besig om die hele streek lam te lê, omdat die deputy director of administration ’n “one man show run”. Hy is alles in een, dis hy wat besluit watter SME’S van sy keuse moet tenders kry, en die C.R.O. speel ook saam aangesien hy hierdie tendertoewysings teken en goedkeur, wetend dat dit onwettig is. Hardap Region leadership is glo blind hieroor, die governor dra kennis van alles.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!