Whatsapp vir 23 Oktober 2024
Dié koedoekalfie het verlede week voor my hek in Andimba Toivo ya Toivostraat kom staan. Sy was nie bang nie. Sy was heel rustig, ek glo nie sy was siek nie. Sy het seker water kom soek.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie