whatsapp (002) Logo
whatsapp (002) Logo

Whatsapp vir 24 Januarie 2024

Mandy Rittmann
Dementia and Alzheimers are on the increase. This cruel illness are so tough on families and loved ones. Be aware of the legal system in place to follow during and after curatorship. If you think the process is timeous to finalise your diseased’s estate, know to finalise the curatorship process can add another few years to the process. The emotional, financial and social burden it has on families are high. This double burden to already destructed dement families should be changed by the ministry of justice.

As ek mag, wil ek graag die volgende byvoeg as dit kom by Meatco. Dis so teleurstellend om te sien dat so ’n reuse-vleisbesigheid ten gronde gaan as gevolg van swak bestuur. Die CEO van Meatco is nie opgewasse vir die pos nie. Daar is die bewyse. Hoekom bedank sy bestuurders? Daar is so baie wat buitestanders kan sien, maar niemand doen iets nie. Deur een of twee mense gaan ’n besigheid onder en die werkers lei daaronder. Die regering moet vroeg inspring om hierdie tipe swak bestuur te stop, en die mense afdank. Hulle skeidingspakkete moet nie uitbetaal nie, want dis hulle swak leierskap wat maak dat die besigheid finansiële verliese het. Nee man! Skrik wakker en hou op met rasse-nonsens, julle speel met mense se lewens en die land se ekonomie.

CEO of Walvis Bay municipality and CEO of NWR. Julle maak dit onmoontlik vir Namibiërs om in hul eie land vakansie te hou. Hoe kan families jul per persoon charges bekostig? As dit gaan oor mense wat plekke afbreuk, blameer jul management wat nie beter kontrole hou nie. Maar die meeste van ons respekteer jul resorts. Wees asseblief meer genadig met Namibiërs. Kyk na SA se SANS-parke, hulle maak dit moontlik vir mense om hul land te kan sien. Kyk na jul charging structure. Moet nie eens van Gondwana praat met hul inflated pryse nie. Daai 50%-afslag help niks. Waar is die Namibian Tourism Board? Hoekom kan hulle nie pryse reguleer nie?

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!