Whatsapp vir 25 Januarie 2024
As ek mag, wil ek graag die volgende byvoeg as dit kom by Meatco. Dis so teleurstellend om te sien dat so ’n reuse vleisbesigheid ten gronde gaan as gevolg van swak bestuur. Die CEO van Meatco is nie opgewasse vir die pos nie. Daar is die bewyse, hoekom bedank sy bestuurders? Daar is so baie wat buitestaanders kan sien, maar niemand doen iets nie, deur een of twee mense gaan ’n besigheid onder en die werkers lei daaronder. Die regering moet vroeg inspring om hierdie tipe swak bestuur te stop, en die mense afdank en hulle skeidingspakkete moenie uitbetaal nie, want dis hulle swak leierskap wat maak dat die besigheid finansiële verliese het. Nee man! Skrik wakker en hou op met rassenonsens, julle speel met mense se lewens en die land se ekonomie.
CEO of Walvis Bay Municipality and CEO of NWR. Julle maak dit onmoontlik vir Namibiërs om in hul eie land vakansie te hou. Hoe kan families jul per persoon charges bekostig? As dit gaan oor mense wat plekke afbreek, blameer jul management wat nie beter kontrole hou nie. Maar die meeste van ons respekteer jul resorts. Wees asseblief meer genadig met Namibiërs. Kyk na SA se SANS Parke, hulle maak dit moontlik vir mense om hul land te kan sien. Kyk na jul charging structure. Moet nie eens van Gondwana praat met hul inflated pryse. Daai 50% afslag help niks. Waar is die Namibian Tourism Board? Hoekom kan hulle nie pryse reguleer nie?
Meatco is in a big problem I can see it now. Staff are selling meat boxes in front of the wholesale and charge people N$50 per box on top of the amount, even the security company are in charge. There is no manager to control this rubbish or even the CEO of Meatco.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie