Whatsapp vir 25 Junie 2024
Augetto se “Sê maar net” in Donderdag se uitgawe. Die laaste sin sê alles. “Respek beïnvloed alles en sommige mense gaan so ver as om te sê respek *is* alles.” *Respek* is ’n towerwoord wat die wêreld sal regruk as almal dit teen almal aanwend!
Basiese inkomstetoelaag: Voorstanders moet sê presies watter belasting verhoog of watter bestaande staatsuitgawes gesny moet word om dit te kan bekostig, en met hoeveel. – Johan, Windhoek
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie