No Image Caption

Whatsapp vir 25 Maart 2025

Mandy Rittmann
In Namibië moet die steelstorie ’n einde kry. Die government moet na dit kyk, elke jaar word daar geld gesteel. government moet ’n plan maak, asseblief. God sien alles wat ons doen, pas op dat God se hand nie op julle afkom nie. Oppas met die steel, diegene wat dit doen, jy bring ’n straf oor jou eie familie, nasie, man of vrou. Jy moet ophou steel. Dis wat president Donald Trump van die VSA sê. Stop die stelery, Namibië se mense. My gebed is dat president Trump ook Namibië in trek een wêreld steller maak (sic).



* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Network Media Hub (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-04-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer