Whatsapp vir 26 Maart 2025
Verkiesingsplakkate in Swakopmund teen lamppale. Na vele klagtes, briewe aan die stadsvaders van Swakopmund, Erongo Red, en ’n koerant-briefie, glo my gebeur daar nog niks. Beloftes is gemaak van “ons stel die mense verantwoordelik in kennis”. Die nuwe vrouepresident sit al in die stoel en nog steeds hang hier plakkate van stem vir Henk Mudge vir President. Wat is die probleem, wil die party of munisipaliteit nie asseblief optree en iets doen nie? Wanneer word dit afgehaal? Asseblief, dis ’n seer oog en nie ’n pluspunt vir Swakopmund nie. Ons probeer altyd spog as die mooiste en skoonste dorp. So asseblief, Swakopmund-raad wat gaan aan of moet ons begin aanvaar dis Afrika. – Fanie Kruger
Ms. NNN. . . Our Lady President. . .
Please do not appoint regional governess, but rather place each region under the custodianship of a minister. The governor really is not generating revenue, but a burden to the struggling economy of the country.
Amen and Amen. – M. S. Saban
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Network Media Hub (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie