No Image Caption

Whatsapp vir 28 April 2025

Mandy Rittmann
“Police investigating nationwide housebreaking spree”. Ja, dis nou van One Namibia One Nation. Almal gaan orals en maak en breek soos hulle lus voel. Sommige van ons het nie dié tendens in ons streke en areas geken nie, dit was veilig vir jare tot ná die land se onafhanklikheid. Nou is die kleptomane oraloor Namibië. Hoekom moet jy “vat” wat nie aan jou behoort nie? Om bymekaar te maak kom van bloedsweet en harde werk.



* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Network Media Hub (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-04-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer