Whatsapp vir 28 September 2023
Hiermee rig ons ’n dog vriendelike versoek aan die CPBN en PPU om ons uit die greep van korrupsie by die Rehoboth Town Council te red. Doen asseblief ondersoek om ons te help. Hier word net kontrakte uitgegee sonder dat ’n tender geadverteer is, en dit word net aan sekere individue gedoen. Hulle word persoonlik gebel en word geraadpleeg om die werke van die RTC te kom doen. Ondersoek moet geloods word rondom die vullistender, “security”-tender en die werksaamhede by die Reho-stadium. Groot asseblief!
Labour inspector van Rehoboth werk aan die sake waaroor die mense gaan kla, moet net nie sê “gaan laat die man julle N$500 uitbetaal”. Register die saak en werk vir die mense uit wat hulle moet kry.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie