Praat Saam WhatsApp (002)
Praat Saam WhatsApp (002)

WhatsApp vir 3 November 2022

Mandy Rittmann
Die verkeersligte by die kruising van Jan Jonker en Robert Mugabe in Windhoek is elke tweede dag buite werking, dit ontwrig die verkeer vir mense wat na en van die werk ry. Dit gaan nou al vir twee maande so. Wie by die City of Windhoek is verantwoordelik vir dit, en hoe kan mens hulle kontak? Baie dankie.

Nuwe mynkommissaris: Mag sy sonder korrupsie wees! Mag sy die Russe weerstaan wat ons Stampriet-water bedreig! Mag almal wie se hande vuil is, vervolg word!

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!